Manne van die Bybel Eenjaar Dagboek (Sagteband) NKJV • Be Strong & Courageous
Pay in 4 interest-free payments of $49.75 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 15 - Aug 20
Live Spec
Manne van die Bybel Eenjaar Dagboek (Sagteband) NKJV • Be Strong & CourageousNet soos die mense van wie ons in die Bybel lees, sukkel ons almal vandag nog met selfsugtige ambisie, ons worstel met vrees en besluiteloosheid, ons kom voor versoekings te staan en ervaar die pyn van eensaamheid. Net soos hulle, begeer ons ook n dieper verhouding met God en om te lewe soos Hy van ons verwag. Manne van die Bybel Eenjaar dagboek bestudeer die lewens van 52 mans in die Skrif en bied n vars perspektief op die verlossingsverhaal. Elke
Store: avramcheva.com · Domain: avramcheva.com

























